Sumer

Sumer
Ander name Sumeriese beskawing
Streek Mesopotamië, Nabye Ooste, Midde-Ooste
Tydperk Laat Neolitikum, Middel-Bronstydperk
Datums c. 4500-1900 v.C.
Voorafgegaan deur Obeid-tydperk
Opgevolg deur Akkadiese Ryk

Sumer (Akkadies: Šumeru; Sumeries: ki-en-ĝir) was een van die antieke beskawings in Suid-Mesopotamië, die hedendaagse Suid-Irak, tydens die vroeë Bronstydperk. Hoewel die vroegste voorbeelde van skrif in die streek nie verder terug as omstreeks 2500 v.C. strek nie, meen moderne historici dat Sumer tussen omstreeks 5500 en 4000 v.C. al bewoon was deur nie-Semitiese volke wat Sumeries gepraat het.[1][2][3][4]

  1. "Ancient Mesopotamia. Teaching materials" (in Engels). Oriental Institute in collaboration with Chicago Web Docent and eCUIP, The Digital Library. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2013. Besoek op 5 Maart 2015.
  2. "The Ubaid Period (5500–4000 B.C.)" In Heilbrunn Timeline of Art History. Department of Ancient Near Eastern Art. The Metropolitan Museum of Art, New York (Oktober 2003)
  3. "Ubaid Culture", The British Museum
  4. ""Beyond the Ubaid", (Carter, Rober A. en Graham, Philip, reds.), Universiteit van Durham, April 2006" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Maart 2014. Besoek op 11 Augustus 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search